craig myburg wrote:
Hannes101 wrote:
@Killer Kolikies.... hoe laat cruise ons more? Of moet jy nog die laaiti skool toe vat?
@killer kolikies he must first take the laaili to school and the back home to give the dog food and clean the house and then only go for a cruise





ad::

ad::

ad::
Craig dit laat my dink aan n grap
Die Engelse, Duitse en Afrikaanse vrou sit en gesels, oor hulle man wat niks in die
huis doen nie. Hulle besluit toe hulle gaan ook niks doen nie en kyk wanneer hulle
mans gaan begin help.
2 weke gaan verby en hulle kom weer bymekaar
Die Engelse vrou se: Sy het ook net gesit soos haar man......die eerste dag het niks
gebeur nie. 2de dag ook, maar die derde dag het haar man begin kos maak en help
Die Duitse vrou se: Haar man het ook die derde dag begin help.....
Die Afrikaanse vrou se....Die eerste dag niks.....2de dag niks.......derde dag niks......
.....die vierde dag kon sy n bietjie deur haar linker oog sien, omdat sy nie kos gemaak het nie.....