[color=#0000ff][size=3]Hi[/size][/color] [color

craig myburg

Senior Member
Mangi wrote:
Julle manne is nogal wild! Los die tarananki varings en kom ons vang vis!
if the wind is not right we all can for get about catching fish there.
like my big friend said there is still a few tricks out there that we can use ::S::S::S::S::S::S::S

Mangi you have first got to get free pass to go fishing.:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst:
 
Marthin

Sealiner
nope you didnt do anything wrong man.

Mangi moet wag ma pappa... at the start it's all cool...
But later you need to earn those days fishing....and not with so and so... with all kinds of tasks. You'll eventually get gatvol of having to repack the garage, moving the furniture and such...
 
Mangi

Sealiner
Wel kom ons kyk, daar is alklaar "everyday tasks" wat ek uit my eie uit doen sonder om gevra te word:

1. Pak skottelgoed wasser. Sit die ding aan. LOL. Pak uit. Pak weg.
2. Was wasgoed.
3. Maak tuin nat en/of skoon.
4. Vee die huis uit, was vloere.
5. Voer die hond.
6. Die garage is my domain, so ek maak hom gereeld skoon en deurmekaar.
7. Maak tee vir my vroutjie elke aand.

Ongelukkig werk my vrou in die stad, so sy is 05:00 in die oggende op en kom 19:30 in die aande by die huis. Sy maak kos, want ek kan nie! Gee vir my iets om op die vuur te maak en die saak is reg, maar kook, aikona!

Ek dink darem ek verdien my visvang tyd.......
 
hey i must get you to come and live by me.:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::hyst:
 
Seawiid

Senior Member
Mangi wrote:
Wel kom ons kyk, daar is alklaar "everyday tasks" wat ek uit my eie uit doen sonder om gevra te word:

1. Pak skottelgoed wasser. Sit die ding aan. LOL. Pak uit. Pak weg.
2. Was wasgoed.
3. Maak tuin nat en/of skoon.
4. Vee die huis uit, was vloere.
5. Voer die hond.
6. Die garage is my domain, so ek maak hom gereeld skoon en deurmekaar.
7. Maak tee vir my vroutjie elke aand.

Ongelukkig werk my vrou in die stad, so sy is 05:00 in die oggende op en kom 19:30 in die aande by die huis. Sy maak kos, want ek kan nie! Gee vir my iets om op die vuur te maak en die saak is reg, maar kook, aikona!

Ek dink darem ek verdien my visvang tyd.......
Are you married to yourself? :walk:walk:walk
 
craig myburg

Senior Member
Seawiid wrote:

yes i am but a lot of us do not do that much work
 
Hell no, I don't want to be the weird guy of the club! :fbash
 
Too late! The pink rod is coming your way soon ...::S
 
Hannes101

Sealiner
ga ons sal kyk. Daai stok se virgin moet nog gebreek word. Dink langebaan is nie 'n slegte roep nie. Dalk as die wind weer mal waai dan vra ek sommer vir Marthin of ek met die Pink Marlin kan hengel....lol
 
Top