carp hunter in cape

barendch4

New member
morning what would the cape boys like to see more feed and dip wise in the cape and in witch stores pm me please if you have any questions no bad coments please :wfish
 

barendch4

New member
kom nou manne moet nie net view nie post iets dat mens kan sien of pm my asb my maaters:fbash(((zom(bie))))::titanic::ssswim:
 

Waldok

Senior Member
Ek bly nou nie in die Kaap nie, maar JPS op die forum doen. Hy was heel impressed met julle voer. Hy het n algehele 5de plek by die SA's gekry. Dink ek gaan dit hier probeer.

Sterkte
 

barendch4

New member
dis altyd goed om dit te hoor dat daar manne is wat nuwe produkte proebeer en gewilig is om te skyf na carp hunter toe so laat ons biekie fotos sien en hoor waar julle met wat van carp hunter vang in kaap en watse winkels julle sou wou sien of waar julle ons produk sou wou aan hou so kom ek begin sommer met fotos.
 

Attachments

  • Image089.jpg
    Image089.jpg
    38.3 KB · Views: 103

barendch4

New member
dis my personal beste met carp hunter gevang was plaas dam wat nou toe is aan publiek so laat ons daai mooi goue lywe sien manne was tydes broeisysoen gewees so manniekies het haar seergemaak. maar kyk mooi hande plasing en vis is teen my hou glad nie uitwaarts nie so sys bielie jammer oor foto kwaliteit was op my eie toe moes maar vinig plan maak met paar klipies en selfoon timer maar na haar gedokter hettrug in dam en hopelik sy mooi gesond en nog pae kg by gesit
 

Attachments

  • Image087.jpg
    Image087.jpg
    32.1 KB · Views: 102

dynamicthings

New member
baren are you talking carp hunter wise i have only used one so far as i do not know the product i have used micro floaties from them but looking for super strawberry and super banana and almond and i don't really know who stocks it .nite owl just down the road does but not many and do you people sell the real concenstrate as well
 

barendch4

New member
more almal eerstens ek wil onverskoning vra as die treand enige iemand onstel het was teeen alle opsigte nie my bedoeling gewees nie. was maar net nuskierig oor watse produkte gebruik word en visse wat gevang word met carp hunter so vir al die manne wat ek dalk kwaad gemaak het vra ek onverskoning en dit sal nie weer gebeur nie.
^^..
 

LeonK

Member
ag asb, wie het nou weer hulle onderbroekies vuilgemaak! (oor die vis bedoel ek)

mense mense mense! LOL
 

barendch4

New member
danki manne vir trug voer ons moet kyk maak ons so klein sosial hengel dag by dam iewers dat ons bieki kan gesels en so aan sou nice wees om bieki uit te kom en as groep te hengel het maar altyd aleen gevang en dink tyd biekie ek sosial saam manne kan vang kan mens verslag skryf en so aan altyd goed nuwe buddys te maak langs water so gee maar voorstelle dat ons kyk en plan kan maak
 
Barend,

baie dankie vir jou begrip.

Die issue was nie oor die karp wat so seergekry het nie. Was maar net dat Carp Hunter produkte "promote" word.

Barend, sit bietjie jou hengel reports op as jy erens 'n trippie ingewerk het :::S

Admin "JPS"
 

barendch4

New member
ok reg maar nou ek bang ek report skryf en produkte noem en so aan dat daar proebleme kan wees so weet ni wil graag maar bang veroorsaak te veel moeilikheid my punt is juis net dat mense moet besef dat daar ander goed ook werk in damme en nie ander produkte benadeel en te se maar dis sommer sleg en so aan nie ons is almal groot mense en almal proebeer bes om mooi visse te vang ongeag van wie j is. en dink sealine wonderlike manier vir almal om bymekaar te kan staan en opinis te deel somder enige hassels en so aan.
 

barendch4

New member
nee nie proebleem nie ek mind glad nie die reels is die reels en dit is daar vir rede so respekteer dit sal as ek trip doen biekie verslaag tik en eers by hom verby hardloop en seker maak dis reg voor post wil ni moeilikheid maak nie maar leon hengel julle baie sosial en so aan?
 
Dit klink baie "pedantic" oor so 'n klein issue. Maar daar is manne wat nie happy is dat 'n spesifieke produk "promote" word op Sealine nie.
 As jy 'n report oor 'n hengel trip opsit en jy noem dat jy bv. met Pietie se Prettige Popcorn voer gehengel het, dan KAN daar nie gekla word oor die noem van die produk nie.

Dis ook nie spesifiek gemik op Carp Hunter nie.

So ek het maar net voorkomend opgetree voordat ek dalk aan die keel gebyt word.

 

:uzi
 

LeonK

Member
barend met die kompeterende seisoen wat nou begin vlamvat, die proewe volgende naweek, liga's, so paar pro manias omtrent elke maand van nou af.....gaan dinge so bietjie moeilik maak om te social maar ek gebruik elke kans wat poeksie my gee, om so bietjie te gaan hengel.

wil jy he dat ek iets vir jou moet toets?
 

Vleipadda

Senior Member
JustPlainSHARK wrote:
Barend,

baie dankie vir jou begrip.

Die issue was nie oor die karp wat so seergekry het nie. Was maar net dat Carp Hunter produkte "promote" word.

Barend, sit bietjie jou hengel reports op as jy erens 'n trippie ingewerk het :::S

Admin "JPS"

JPS ek weet jy likes my niks nie maar wat die reels eintlik se is ons mag nie 'n produk bespreek nie is dit wat jy se ?
 
Vleipadda wrote:
JustPlainSHARK wrote:
Barend,

baie dankie vir jou begrip.

Die issue was nie oor die karp wat so seergekry het nie. Was maar net dat Carp Hunter produkte "promote" word.

Barend, sit bietjie jou hengel reports op as jy erens 'n trippie ingewerk het :::S

Admin "JPS"

JPS ek weet jy likes my niks nie maar wat die reels eintlik se is ons mag nie 'n produk bespreek nie is dit wat jy se ?
 

:shock: Waar kom jy daaraan dat ek jou nie like nie?

Die produk mag bespreek word, maar direkte advertering (advertering sluit bemarking ook in) word nie toegelaat nie.

En dis nie wat ek se nie:

General Rules


3.            Advertising, spamming and trolling is not allowed.
Trolling is using your friends to post messages advertizing your business.
This includes using the forum email and private message system to spam other members.
 

Vleipadda

Senior Member
So ek mag nie se ek het die produk gekoop by xyz tackle nie maar ek mag se CH se apple floatie werk goed as voorbeeld ek wil net seker maak ek verstaan die reels reg

EK HAAL AAN " Weereens het jy nie begrip vir wat jy lees nie."

Ek wil myself net cover
 
Top