JustPlainSHARK
Sealiner
Natuurlik mag jy se waar jy dit gekoop het, maar as jy dit doen met die doel dat dit jou eie besigheid/jou vriend of familie lid s'n is wat jy wil bevorder, dan is dit ooglopend nie toelaatbaar nie (trolling). Ek verstaan dit is 'n baie fyn lyn wat maklik oorgetrap KAN word, want baie hengelaars raak tog vriende met van die winkel eienaars.
Dis boonop nog erger as jy 'n agent (rep)is vir die winkel/aandeelhouer of dat jy voordeel trek uit die besigheid.
Verder kan jy noem dat jy met bv. Happy Chappy se Fluffy Popcorn gehengel het. Geen probleem, solank jy nie deur Sealine 'n direkte verbintenis tot die produk bevorder en sodoende besigheid daardeur probeer maak nie. As ek dan vir jou sou vra waar kry mens die produk, dan is dit mos reg om die winkel se naam te noem....met bogenoemde aspekte in gedagte.
Hoop dit klaar dinge op.