JVW wrote:

Beslis Oom. Die laaste een was maar kwaai. Ek kan nie in die bos poeffie nie. Netnou wil n wyfie pofadder kom paar.
Ja ok,ek het 'n permit.
Ons sal maar sien ou Meerkat-hierdie keer k@k julle
