Mike Smith
Sealiner
Die man met die rooi pen is hier! 

Ja Pumbs. Some guys are just bored hey. Are you joing us for the bash? I have asked Snettie to get bloodworm for us. Not sure what the rules are and how many you are allowed to have.Is ja Bevie ! Jy wiet mos !
Fishing.... I thought I was on a dating site.

Pslatarix wrote:I hear you bud and I understand that this oke is painful, but as senior members we need to uphold the rules of the site.Havoc if you knew me you'd know I'm as afrikaans as they come. Big difference between an afrikaaner and a dutchman. Dog ek noem maar net.
Rather ignore him ! :dude:
It's been mal this side to bud. I'm hoping to get out this weekend. The rods are covered in dust already. If this red tide has cleared by the weekend I want to go check Maitlands out.Bevid wrote:Fishing.... I thought I was on a dating site.
I need to make a plan and get out there. Its been work and kids for a while now.
This is Fishing Forum not an English Spelling ForumPslatarix wrote:
By the looks you didn't get taught to type either. Kom jys mos lekker groot bek agter jou rekenaar.
Dutchmen se jy!! Wow what a intelligent response.
You response says more about you than me!
Pslatarix wrote:I hear you bud and I understand that this oke is painful, but as senior members we need to uphold the rules of the site.Havoc if you knew me you'd know I'm as afrikaans as they come. Big difference between an afrikaaner and a dutchman. Dog ek noem maar net.
Rather ignore him ! :dude:
Hi Rikus!
Baie welkom by Sealine. Hoop jy vind die inligting wat jy nodig het om meer vis te kry. Jy sal wel vind dat met vriendelikheid en gewone goeie maniere kom almal baie goed oor die weg. Natuurlik is daar plek vir n lekker skerp opmerking wat nie afbrekend is. Die gedagte agter hierdie van websites is om vriende te maak en inlg uit teruil. Gewoonlik neem dit jare om hierdie van inlg te bekom deur baie tyd deur te bring by die water.
Ek kan jou verseker die van ons wat so bevoorreg is om by die kus te woon stel nie belang in konflik tussen mekaar. Ons hengel saam en tussen en soms nogal amper bo op mekaar as die vis lekker byt. Die rasse en kultuur verskille verdwyn met ons sport. Ek persoonlik het baie goeie hengel vriende gemaak op die strand. Dit sluit Afrikaans, engels, muslim, christen.......wat ook al in! Hengel is ons gesamentlike passie!
Sooo ek sien jy wil hengel in Struis die kanse is baie goed dat ek self daar sal hengel die naweek. Pm my gerus vir meer inlg.
Hoop die lessenaar hengel is nie te frustreened tot jy weer by die water is!      Â
Hahahahaha-jy's 'n groot stirrer-wat soek jy regtig hier?Fishing slut wrote:

Hoop die lessenaar hengel is nie te frustreened tot jy weer by die water is!
Net eerste stukkie gelees en toe aan die slaap geraak, maar ek waardeer dat jy nice is
Rikusswart wrote:Hahahahaha-jy's 'n groot stirrer-wat soek jy regtig hier?Fishing slut wrote:

Is ja Mike-hy klink vir my na 'n ou kalant(bekende)

Cool shot Pumbs. Oom Jannie will use them mostly I'm sure. Myself and Boep will stick to occy and chocka. You know. The bait that catches cob.Bev you only alowed to have your 5 pp so if you have 10 okes , each wiF a permit , you can have 50, provided all the permit holders are present.