Sien daar het n Paar prag vis uitgekom in suid en oos kaap
Ek Wil graag post afsluit deur hulde te bring aan n legend.... My skoonpa oom Roy Ferreira sy stryd teen kanker verloor op 9 September 2021....ons Sal jou mis oom Roy.... 14 Jan 1959 jy in wereld gekom... Sag heen gegaan... My geleer om n kraker op n galjoen hoek in die lip te vang...jy was n yster op die klippe....

. Die suid kaap en oos kaap het maar AL die jare groot galjoene... Dink van blombos tot in Port elizabeth is n deel van ons land met die beste hengel in die wereld.... Gourits mosselbaai George plett tsitsikamma so tussen in is darem n mooi wereld... N galjoen kuslyn by uitstekSPARRABOS wrote:
Ek Wil graag post afsluit deur hulde te bring aan n legend.... My skoonpa oom Roy Ferreira sy stryd teen kanker verloor op 9 September 2021....ons Sal jou mis oom Roy.... 14 Jan 1959 jy in wereld gekom... Sag heen gegaan... My geleer om n kraker op n galjoen hoek in die lip te vang...jy was n yster op die klippe....
Jissie, daai is mooi visse Sparra. As ons hier in die Kaap so vis vang skrik ons ons mors dood.