Biggest galjoen of the season

SPARRABOS

Sealiner
My ou neef vang letterlik een keer n jaar vis... Maar hy kan nog Spook met n galjoen... Seker maar daai van rensburg gene... Lol.... ;)
 
Attachments

  • Screenshot_20210822_083030_com.whatsapp.jpg
    Screenshot_20210822_083030_com.whatsapp.jpg
    30.9 KB · Views: 356

SPARRABOS

Sealiner
::tight:weet Dis nou nie n galjoen nie maar kon nie die versoeking weer staan om gou voor ons terug huis toe ry gou n koue wintersnag op die rivier met n bottel old brown te spandeer nie... Vir daai ou groot winter knorhane... ::slr::
 
Attachments

  • IMG_20210823_101054.jpg
    IMG_20210823_101054.jpg
    40.7 KB · Views: 353

SPARRABOS

Sealiner
Ek Wil graag post afsluit deur hulde te bring aan n legend.... My skoonpa oom Roy Ferreira sy stryd teen kanker verloor op 9 September 2021....ons Sal jou mis oom Roy.... 14 Jan 1959 jy in wereld gekom... Sag heen gegaan... My geleer om n kraker op n galjoen hoek in die lip te vang...jy was n yster op die klippe....
 
Attachments

  • IMG-20210911-WA0144.jpg
    IMG-20210911-WA0144.jpg
    21.7 KB · Views: 184

Fly-aholic

New member
SPARRABOS wrote:
Ek Wil graag post afsluit deur hulde te bring aan n legend.... My skoonpa oom Roy Ferreira sy stryd teen kanker verloor op 9 September 2021....ons Sal jou mis oom Roy.... 14 Jan 1959 jy in wereld gekom... Sag heen gegaan... My geleer om n kraker op n galjoen hoek in die lip te vang...jy was n yster op die klippe....

Jissie, daai is mooi visse Sparra. As ons hier in die Kaap so vis vang skrik ons ons mors dood.
 
Jammer om van oom Roy te hoor. Mag hy elke dag wanneer jy visvang, jou sukses met jou deel. En jy hom onthou met elke visvang uitstappie.
 
SPARRABOS

Sealiner
AL die vissermanne Sal hom onthou... Glo hy vang darem daar bo ook vis... Hy was n goeie ou siel... Was Baie lief vir hom..
 
SPARRABOS

Sealiner
Fly-aholic wrote:
SPARRABOS wrote:
Ek Wil graag post afsluit deur hulde te bring aan n legend.... My skoonpa oom Roy Ferreira sy stryd teen kanker verloor op 9 September 2021....ons Sal jou mis oom Roy.... 14 Jan 1959 jy in wereld gekom... Sag heen gegaan... My geleer om n kraker op n galjoen hoek in die lip te vang...jy was n yster op die klippe....

Jissie, daai is mooi visse Sparra. As ons hier in die Kaap so vis vang skrik ons ons mors dood.
. Die suid kaap en oos kaap het maar AL die jare groot galjoene... Dink van blombos tot in Port elizabeth is n deel van ons land met die beste hengel in die wereld.... Gourits mosselbaai George plett tsitsikamma so tussen in is darem n mooi wereld... N galjoen kuslyn by uitstek
 
Fly-aholic

New member
So met al die hulp van al die Wes Kaap manne het die galjoen hengel hier in Vals Baai maar gesukkel.

Ek neem toe twee maters uit Sondag wat will hengel en ek sit net ass aan en gooi vir hulle. Wragtag, hulle vang altwee twee galjoene, en ek sukkel my gat af deur die winter.
 
Attachments

  • IMG-20211003-WA0011.jpg
    IMG-20211003-WA0011.jpg
    38 KB · Views: 105
Top