Na lekker reen hier in die oos kaap sit ons af see toe.... N yskoue noord oos begroet ons... Die stap in die donker is lekker want dit maak n ou lekker warm... Die volmaan hang helder in die lug... N Paar koel Ronde spekvet gallies.... My maat n mooi winter beenbek in die lip... Laat middag eet ons Naan brood en afval vir krag vir die terug stap bakkie toe waar n Paar yskoue biere wag....
pragtige vis... Ek sien die jaar is die jaar van die galjoene... Van witsand blombos stilbaai gourits mosselbaai George knysna plett tsitsikamma port elizabeth pragtige visse... En spekvet... Raak net beter en beter... Fotos en terugvoering Manne vertel galjoen loop... Geniet my gate uit... Selfs transkei en grens se kant Kom pragtige visse uit... Manne wys net nie alles... Sommer viskoors54cm galjoen caught on prawn. Tagged and released.

















. Jis maat... Spot goedkoop... Bandit of landit 2x soyi in n 3/0.....of 4/0....10 rand n pakkie.. Moet 2x soyi wees... Lekker sterk en cheap..Kan hoekie gereeld vervang... My eerste druk van my boekies was in twee weke uitverkoop danksy ondersteuning van AL die galjoen hengelaars... Ek is Baie dankbaar vir die ondersteuning en positiewe terugvoering..ouens (en vrouens) dit baie geniet.... Dit Kom regtig uit die hart... . Druk binnekort n tweede druk Sal ek dadelik laat weet....hou altyd elke galjoen hoekie vir n aandenking as ek n beenbek in sy lip vang....