BIGGEST GALJOEN OF THE SEASON -2020

DJP

Sealiner
Water was baie koud die naweek hier aan Overstrand kant. Ek het eerder maar bietjie gaan duik. Dit was vir my baie interessant om te sien dat daar by plekke waar ek gereeld vis vang geen vis was nie, ek kan nou maar net af lei dis as gevolg van die koue water. Ek het al baie keer gedink die vis is daar maar byt net swak in die koue water, maar dit wil vir my beslis voor kom dat die rif visse dieper skuif in hierdie kondisies. Ons het later na 'n ander plek geskuif wat vlakker is en meer klein baaitjies het, die water was hier 'n klein bietjie warmer en vuiler, en het darem 'n paar galjoen en hotties gekry.
 

Houtarm

Moderator
Koue water van die afgelope week het lykmy oral amok gemaak. Het self gesukkel by Infanta, maar dit het gelyk of die water weer warmer raak deur die loop van die naweek.
 

Oosie

Senior Member
Dankie julle, nou is ek ook in die prentjie. Het al daar by Franskraal n gooi gemaak en n galjoen gevang saam met die locals. Daai manne ken.
 

RotsRot

New member
Houtarm wrote:
Koue water van die afgelope week het lykmy oral amok gemaak. Het self gesukkel by Infanta, maar dit het gelyk of die water weer warmer raak deur die loop van die naweek.

Ja nee... ek was die naweek saam met vriende Blombos toe, stap Vrydag oggend die water in om eerste gooi te maak en was verstom met hoe koud dit was. Maar eerste gooi was dit 'n sandhaai, tweede gooi a steenie van so 50cm, toe dink ek die naweek gaan loop! Maar toe was dit vir die res van die naweek net 'n baba gallie, klein kolhol en nog twee sand haaie. Glad nie gehelp dat die water ook bitter skoon en plat was maar met sterk strome.
Sondag oggend was ons weer 5uur teen die water, toe het dit bietjie warmer gevoel en daar was tog effens meer skop in die water, maar steeds was dit dood stil, geen byte nie.
Net voor 9uur wanneer ons moes beginne op pak om huis te kry kom staan my een maat langs my en gooi 'n rooi aas / wit mossel combo. Hy vra wat dink ek, ek se ek gaan in 'n paar minute op trek, en 'n laaste gooi maak met rooi aas (op daai tyd het ek wonderwurm uit gehad maar dit het niks aandag getrek nie). Die woorde is skaars uit my mond en daar trek sy stok mooi af en vang hy darem sy eerste vis van die naweek, 'n mooi gallie van so 42cm.
Toe bly ons nog 'n half uur maar nie een byt nie. Toe ons terug by die huis is en skoon maak / karre laai kyk ons af en die see het net mooier en mooier gelyk. So gaan dit maar pertykeer.
 

Houtarm

Moderator
Seems so... apparently the regulations allowing recreational fishing must just still be Gazetted, then it's an all go.

Kannie wag vir Galjoen vang nie!!
 

Bloks

Member
Jis manne, more oggend vroeg gaan ekke soek vir my eerste Galjoen vir die seisoen. Ek was laas naweek by die gruis, water was vuurwarm en plat. My maat het n klein galjoentjie gekry, was seker 15cm lank. LOL
 
A fat 51 cm, looked like a female to me, felt like 2.5-3kg I don't keep them this size anyway so she went back, next fish was next class bigger but lost it as the last light faded it was flapping on a rock 3m infront of me but the sea was raging and I was trying to figure out how to get to it..my mainline got cut on a mussel as a swell surged so that one got away!
 

Attachments

  • gallie.jpg
    gallie.jpg
    42.3 KB · Views: 441

TommyGlad

New member
Dr halibut hoffman wrote:
A fat 51 cm, looked like a female to me, felt like 2.5-3kg I don't keep them this size anyway so she went back, next fish was next class bigger but lost it as the last light faded it was flapping on a rock 3m infront of me but the sea was raging and I was trying to figure out how to get to it..my mainline got cut on a mussel as a swell surged so that one got away!
Sjoe Bud🤪Great catch!(ni(ce(fish)(
 
Went looking today but just got stuck into the babies! Lots of fun though..Had like 20 casts on the same sinker, was so chuffed and then lost every sinker I had cast for cast after that, came home with a very light bucket.
 

DJP

Sealiner
Galllie, alikruk frikadellle, and honey patats... what a feast!
 

Attachments

  • 45D5B824-72EC-4B1C-B81B-E34DDE4A7206.jpeg
    45D5B824-72EC-4B1C-B81B-E34DDE4A7206.jpeg
    43.6 KB · Views: 326
That chow looks epic! How do you prepare the gallie, oven baked?

I went scratching again yesterday, was a slow bite all day, got this guy after spotting a lowtide hole that looked promising..My bad luck after catching and releasing big gallies this season, is to either catch little 15cm guys to put back, or the sea gives me more jumbos to put back! I'm aching for a gallie on the braai! I just want a slot fish LOL, 35-45cm the size I like to keep.
50cm fish, 2.5kg est.
 

Attachments

  • Gallie17.jpg
    Gallie17.jpg
    52.9 KB · Views: 272

DJP

Sealiner
I normally braai my gallies, cut open through the head. Just add course salt and pepper. I'll seal the meat side first and then flip it over to the scale side for a couple of minutes. Then put it in a closed braai pan to steam until everybody is ready to eat. I don't like having it on the braai for too long otherwise the scales just burn or it goes to dry (unless it's a super vat gallie).

Imo best for eating is in that 40-45cm range.
 

Attachments

  • gallie.jpg
    gallie.jpg
    86.8 KB · Views: 268
Top