Welgedaan Louis & jou span. N paar vetties wat jy daar vashou.
Eendag as ek "groot" is wil ek ook 1 vang.
Ben REINERS wrote:Welgedaan Louis & jou span. N paar vetties wat jy daar vashou.Eendag as ek "groot" is wil ek ook 1 vang.
Ben, ek mag jou dalk 50 gallies ruil vir so kingy...
ons gallie koning die seisoen... Paar prag visseBen REINERS wrote:Welgedaan Louis & jou span. N paar vetties wat jy daar vashou.Eendag as ek "groot" is wil ek ook 1 vang.
Ben, ek mag jou dalk 50 gallies ruil vir so kingy...