Ryan
"I just find it sad that some anglers base their ability and reputation based on the anglers they fish with..............."
Ek weet nie wat jy nou eintlik probeer se nie, maar as jy dit op my gemik het, wel ek het al teen Nicky gehengel, maar nog nooit SAAM met hom nie...
My "ability" en "reputation" het niks te doen met saam wie ek hengel nie!
Ek weet egter nie of dieselfde vir jou gaan nie en ek quote ":see them boyz regularly I fish club comps against them........"
Dis vir my heel duidelik dat ek en jy nie sommer oor iets sal saamstem nie, want ek is 'n wiseass en jy ook, so los eerder die persoonlike aanvalle en deel eerder kennis uit ipv neerhalende aanmerkings....