[b]Hallo almal![/b] [b]Nou net uitslae vd ouens

Herman Nel

Senior Member
Hallo Vaalboy!

By die damwal en by die pomphuisie is die dam tussen 12 en 18 meter diep.

Die dam rekord vir karp is oor die 20 kilos.

Die dam is redelik oud en vroeg tagtigs was daar al karps v oor die 10 kilo merk gevang.

Die bass het waarskynlik van ander damme af ingespoel met die vloede in 85 , 95 en 2000 toe 'n paar damme gebreek het en oorgeloop het. Daar is heelwat groter damme op ander plase in die dam se catchment area.

Die heeljaar warm klimaat het waarskynlik 'n rol op groei vd visspesies hier.

Daar is nie baie Bass in die dam nie,maar as jy iets vang is dit gewoonlik so tussen 2 en 4 kilos. Ek dink die voedselketting loop glad hierso want die kleinste karps wat gevang word is so 7/8 kilo klas!

Ek het 'n vermoede daar kan tiervis ook in wees want my vriend Riaan se Storm swimbait is eendag hard bygedam en slegs die kopgedeelte het oorgebly en daar was vreemde tandmerke op...

Daar word water uit die Komati rivier gepomp in die damme in in die winter, so dis moontlik...

Verder dink ek ook daar is goeie bass gene in die algemene area - Driekoppies / Maguga / Pvt dam in Kamhlushwa / Paar boere se damme - daar is al verskeie 4 kilo en 5 kilo plus bass hier geland die laaste 8 jaar of so...

 
 

Johanvc

Sealiner
[color=#006600]Vaalboy101[/color] wrote:
[color=#006600]Johanvc[/color] wrote:
[color=#006600]Vaalboy101[/color] wrote:
Seems like such a small body of water to catch such a BIG fish??

It’s like bass lake. The biggest recorded fish was 7kg’s
True - didn't think of that one, but BL is pretty deep. Oh and the bass there are hand fed boerie rolls in summer.

We should find out what boerewors they used so that we can feed the other bass in other dams that as well. LMAO
 

Loams

Sealiner
[color="#006600"]Johanvc[/color] wrote:
[color="#006600"]Vaalboy101[/color] wrote:
[color="#006600"]Johanvc[/color] wrote:
[color="#006600"]Vaalboy101[/color] wrote:
Seems like such a small body of water to catch such a BIG fish??

It’s like bass lake. The biggest recorded fish was 7kg’s
True - didn't think of that one, but BL is pretty deep. Oh and the bass there are hand fed boerie rolls in summer.

We should find out what boerewors they used so that we can feed the other bass in other dams that as well. LMAO
Bugger that, I'm gonna make a lure that looks like a boerie roll.... Match the Hatch!!!
 

BucknutZ

New member
Herman Nel, dit spyt my om te sien die Alien story was n lieg storie!

Waar vang jy die naweek Herman? Jy gebruik seker nie sun tan lotion nie of hoe Herman?
 

Herman Nel

Senior Member
Hallo Bucknutz!

Ons is besig met training by die werk tot more toe, so die Aliens het my gelukkig gelos...gehoor hulle "abduct" blykbaar net ouens met klein tollies...LOL!

Ek sal seker by 'n Pvt venue vang, het gister 2 babers verloor op swimbaits in 'n pvt dam naby Malelane !

Die suntanlotion...is dit op die aas omdat dit so warm is of op my vel?

Ek dra saam met my "kar fishing kit" sulke sakkie lappie goeters-OZONE of iets , blykbaar SPF 30 ...werk sover vir my dat ek nie "rooi gebrand" by die werk opdaag later die middag nie!

Groete tot so 1 uur!
 

BucknutZ

New member
Julle het seker mooi damme daar by julle, die sun tan lotion is sommer n grap jong.

Abduct mense met klein tollies......LOL!
 
Top