Julle klomp grap jaste, lol. Ja ek bly nou weer in die goeie ou Pretoors. En hoe kan ek dit dan nou nie hier laaik nie want ek was nog nie eens 48 uur hier gewees nie toe staan ek langs Bloemhof en ons het daai naweek die baboers gablaxam, lol.
Nee kyk ek mind nie om koud en nat te wees as ek wakker is nie maar O 'f' ek moet net nie koud of nat slaap nie want dan is ek 'n mislukke klein donnor. My ander afspraak is eers einde Junie so die kanse lyk nie te bad nie. Sal julle laat weet maar skop daai man uit die rondawel solank, hahaha.