Add your name to the list if you want to join us.

Naruto

Sealiner
Ek het laasweek n droom gehad ek haak in karp in n snaakse klein dam sommer so in die stad tussen die huise en gaboue. Maar ai tog, ek kon die oukie nie wen nie. Hy het met my gemors en toe my hoeke uitgespoeg...! Wag...nou dat ek daaraan dink. Dit was nie n droom nie, dit was n magmerrie!:ssswim:
 

AYOBA!

Sealiner
ja, was nog op skool, Rustenburg, een of ander kerk daar naby het dit gehou, dink dit was oppad na SunCity se kant toe...baie jare gelede...
 

Bruggie

Sealiner
Dit was seker nie die volle kameelperd nie...kan dit nie indink nie. Maar ek het ook al snaakse goed op n spit gesien, veral by die hoerskool se Wildsfees.
 

AYOBA!

Sealiner
as ek reg onthou was daar baie meer as net een spit braai, en daar was ander tipes vleis op spit ook...maar ons was nie daar om net te eet nie...heheheh...verlang ek nou na die goeie ou dae...
 

Bruggie

Sealiner
Manne die tyd raak nou min! Kan ons dalk net bevestig of almal nog in is en of daar enige veranderings is.

Aqua het my vanoggend gebel om te hoor wat is ons finale syfer.

Thanks julle.


1. Unlimited
2. Bruggie + 1
3. Carp1 + 4
4. AYOBA! (Saturday) + 1
5. Wykie
6. TimJan +1
7. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
8. Naruto (Saturday) sover nog net ek
9. Gerhard10 +3
10. Generator + 2
11. Bakkies + 1
12. Corsanostra
13. Victor + 2
 

TimJan

Sealiner
Als is nog reg aan my kant.
Net n vraag hie laat maak hulle oop?
Plus wie gaan wanneer deur?
Ek sal donderdag oggend voor die hek wag vir hulle om oop te maak.
 
Top