Ek het laasweek n droom gehad ek haak in karp in n snaakse klein dam sommer so in die stad tussen die huise en gaboue. Maar ai tog, ek kon die oukie nie wen nie. Hy het met my gemors en toe my hoeke uitgespoeg...! Wag...nou dat ek daaraan dink. Dit was nie n droom nie, dit was n magmerrie!:ssswim:
Dit was seker nie die volle kameelperd nie...kan dit nie indink nie. Maar ek het ook al snaakse goed op n spit gesien, veral by die hoerskool se Wildsfees.
as ek reg onthou was daar baie meer as net een spit braai, en daar was ander tipes vleis op spit ook...maar ons was nie daar om net te eet nie...heheheh...verlang ek nou na die goeie ou dae...
Als is nog reg aan my kant.
Net n vraag hie laat maak hulle oop?
Plus wie gaan wanneer deur?
Ek sal donderdag oggend voor die hek wag vir hulle om oop te maak.