Ek sal nooit my eerste experience vergeet met wasabi nie. Ek was by n werks funksie en het dit nie geken nie.ek dog toe dit is advokadopeer en skep sommer twee vol lepels in my bord. Nou ek is n groot avo fan.
So halfpad deur my ete besluit ek om so n groot hap van die avo te vat!!! Ja raait...avo my g@t! Hy het my asem so weggeslaan en al my neus kanale so skoon gebrand dat ek n oop neus vir n lang ruk gehad het!
ek sal 'n buisie wasabi pasta saambring, ek koop gereeld 'n blikkie wasabi coated peanuts by die chinese take away, die indiers wat saam my werk kan dit nie eet nie, glo te warm vir hulle...