Add your name to the list if you want to join us.

Bruggie

Sealiner
Almal nog in? Enige nuwe belangstelling?



1. Unlimited
2. Bruggie + 1
3. Carp1 + 4
4. AYOBA! (Saturday) + 1
5. Wykie
6. TimJan +1
7. BCEC (Saturday & Sunday) + 1
8. Naruto (Saturday) sover nog net ek
9. Gerhard10 +3
10. Generator + 2
11. Bakkies + 1
 

Naruto

Sealiner
ek dink nie ons hoef die vis dik te voer nie. As hul te vol is mag hul dalk hul neuse optrek vir ons ase.
 

gerard10

New member
So ons moet net voor gereg bedien en geen hoof gereg want anders eet hulle nie nagereg nie. lol

Wat dink julle gaan beter werk soet geure of sterk geure?
 

Bruggie

Sealiner
Ek sal nooit my eerste experience vergeet met wasabi nie. Ek was by n werks funksie en het dit nie geken nie.ek dog toe dit is advokadopeer en skep sommer twee vol lepels in my bord. Nou ek is n groot avo fan.

So halfpad deur my ete besluit ek om so n groot hap van die avo te vat!!! Ja raait...avo my g@t! Hy het my asem so weggeslaan en al my neus kanale so skoon gebrand dat ek n oop neus vir n lang ruk gehad het!
 

AYOBA!

Sealiner
ek sal 'n buisie wasabi pasta saambring, ek koop gereeld 'n blikkie wasabi coated peanuts by die chinese take away, die indiers wat saam my werk kan dit nie eet nie, glo te warm vir hulle...
 
Top