Add your name to the list if you want to join us.

Unlimited

Sealiner
autozone het nou n special op die inverters gehad ... 400 watt vir 299... het vir my n bietjie duurder een aan geskaf wat 2 drie punt en 2 twee punt plugs het, en dan n usb port en n lig bo op... en beste van alles is dit kan n elek kombers hardloop met geen moeite nie. het hom sommer getoets met my 1 bait boat battery en ek kon my tv hardloop vir 33min met 1 klein batterytjie terwyl daai lig aan is...
 

BCEC

New member
Bruggie wrote:
Ek weet nie, maar sovêr dink ek nie dit sal besig wees agv die koue nie. Mar ons sal bel en hoor.

BCEC baie dankie vir al die info.Weet jy dalk waar is die diep water, of is orals maar die selfde diepte ongeveer?

Wat is ook die beste pad om te ry as jy van Germiston se kant af kom?

Hi Bruggie,

Jong nie lekker seker oor die diepte nie, maar daars 'n drop off wat paralel met die oewer loop hele lengte van die rivier. Dis ook wat die snags veroorsaak. Ek het iewers 'n skets gekry van 'n Sealiner (damn kan nie onthou wie) wat ek onder sal post. Wys die drop of lyn.

Beste van Germiston sal wees N3 rigting Durbs en dan volg die aanwysings ook ontvang van 'n mede sealiner.

"Aqua Via is close to Villiers, but is not the caravan park at Villiers. From Jhb/Pta take the N3 to Durbs. You eventually get to the Villiers Offramp. Take the off ramp and turn right. You then will pass the road that goes to Villiers town to your left, and about 2-4 km's you'll get a gravel road to the left to Bothaskraal, and there is a small signpost for Aqua Via (turn off about 3 km's or so from offramp). Once on the gravel there is another sign for Aqua to your right. The gravel road in total can't be more than 7 km's or so"

Skets as volg:

 
 

Attachments

  • fishing.png
    fishing.png
    37.3 KB · Views: 221

Unlimited

Sealiner
hulle het nogal baie kampligte en so aan, so klein section...

ek was die naweek erg jaloers, daar het n man n kano convert, hyt n elek motor op gesit en n fish finder... dis nogal cheap om self te bou

 

en nee ek vat nie n tv saam nie hehe... wou net kyk wat die ding als kan doen...
 

Naruto

Sealiner
Wat ek gebruik vir lig is 12v power-saver globes wat ek self aanmekaar gesit het. Geen invertors of niks nodig nie.
 

Naruto

Sealiner
Die donker gedeeltes is waar dit die diepste is. Volgens wat die kaart aandui is dit so 120-160m ver van die oewer af.
 

Attachments

  • Aqua Via 2.jpg
    Aqua Via 2.jpg
    30.4 KB · Views: 210

CARP1

Sealiner
M.a.w,buig die 13ftrs met n gejuig.Ek verstaan dit dat hulle nie kano's toelaat nie.Jy sal mos altyd damduikers kry wat nou stroom-op roei en op n ander man se eiendom gaan moeilikheid maak,maar geen aasbote maak nie sin nie.Kan iemand lig op hierdie onderwerp gooi?
 

Naruto

Sealiner
Dalk verloor die ouens hul aasbote in die stroom of iets...lol!
Ek glo nie mens hoef in die diepste water te kan gooi nie. Op 100m+ sal die vis mooi byt daar.
 

pumamangp

Senior Member
its not about distance, its more about whats under the water, whats close by. some of my biggest fish have come out of water 2m deep or less
 

CARP1

Sealiner
Ek hoor jou,Puma.Dis hoekom ons graag die spesie manne ook daar wil he.Julle gee n heel nuwe angle,en dis daai angle waaruit ons kan leer.Dis ook hoekom die 10ftrs saamgaan...;-).Mens weet nooit wat gebeur as die vlak water bietjie warm word nie...
 

MarvelousMark

Senior Member
Hi Guys..

I could have posted a few good pics of Aqua Via here for you all, but when i went to Tzaneen during the school holidays just after the wilds EXPO..I got broken into and my laptops, camera dvd's etc.. were stolen...!!!

Anyway here is where Aqua Via is, it actualy carries on a bit further up stream, to the left but you dont see it as contoures, just a thin blue line..

Its best i yhink to set up camp strait down from the ablutions, the fishing is good anywhere there..!!

Being winter i would even err on the side of going to the right where the water is deeper..!!

If you want to know anything else please ask and if i can help i will..!!

Tight lines..
 

Attachments

  • Aqua Via.png
    Aqua Via.png
    49.7 KB · Views: 181
Top