Brugga! Ek gaan jou bel as ek weer 'n gap het, ongelukkig gaan ek nie hengel die langnaweek nie, verlede naweek toe ek 4 uur die oggend buite staan toe gooi die reen.Ek gaan seker weer eers die Skoolvakansie vang behalwe my club comp.
Ek het bietjie huiswerkies (Struike toemaak, gras sny, kante sny ens.)
Carp1 die nier is nou weer reg, ek dink ek moet bietjie 'n garlic dip werk toe bring(Joke)