Add your name to the list if you want to join us.

CARP1

Sealiner
100% Lemonade,Generator.Ek sien daarna uit om jou te ontmoet.Bring daai pelle van jou saam.The more the merrier.
 

Brakkanjan

Senior Member
Brugga! Ek gaan jou bel as ek weer 'n gap het, ongelukkig gaan ek nie hengel die langnaweek nie, verlede naweek toe ek 4 uur die oggend buite staan toe gooi die reen.Ek gaan seker weer eers die Skoolvakansie vang behalwe my club comp.

Ek het bietjie huiswerkies (Struike toemaak, gras sny, kante sny ens.)

Carp1 die nier is nou weer reg, ek dink ek moet bietjie 'n garlic dip werk toe bring(Joke):fbash

 
 

Grootseun

New member
Ek het julle manne nou bietjie verloor hieso, dink ek het nie al die threads gelees nie, wanneer is die social nou, my gat brand na ekke Koppies gemis het
 

Bruggie

Sealiner
1. Bruggie


2. Carp1


3. Gerhard10


4. AYOBA! (One day session)

5. Wykie


6. TimJan

7. BCEC

8. Naruto (saterday)

9. Unlimited

 
 

CARP1

Sealiner
Ek het dit voorgestel,Brug,maar toe begin sy vreemde,langkaliber woorde gebruik.Ek die betekenis was iets in die lyn van "Is jy van die pad af?".Gaan Rikki saam?
 
Top