stinkmossel wrote:
Mooi Stinky.En toe voer ek my tjinners lekker ecoli kob fillets-- it makes them strooong!

jinne dis n grote. baie geluk.Happy holidays!
yes blaasop, net sout en ligte meel. miskien n klein bietjie borrie vir kleur, en dan in die yster pan op die vuur. jy kan n ligte masala insit maar nie as die vis vars is nie.

Dankie. Sal die borrie ding moet probeer.
Blaasop wrote:

Nie te veel nie..Borrie/tumeric maak bitter..Dis net vir kleur.
Yis disss Vrydag. Wie gan try vir n cobby of twee die naweek. Die weer lyk amper great in die baai vir hulle. Stywe lyne an die wat ten minste die effort gan insit. Wys ons so paar mooi blink lywe Maandag.![]()
...I am on the hunt as from this evening right through to Sunday evening!!!Bevid wrote:
Yis disss Vrydag. Wie gan try vir n cobby of twee die naweek. Die weer lyk amper great in die baai vir hulle. Stywe lyne an die wat ten minste die effort gan insit. Wys ons so paar mooi blink lywe Maandag.![]()
...I am on the hunt as from this evening right through to Sunday evening!!!