2014/2015 KOB SEASON

Blaasop

Sealiner
Baie geluk met die mooi vis Stinkie.

Mag ek weet watter speserye jy alles opsit voor jy dit bak? Daai prentjie lyk soos 'n advertensie. b_r_a_a_i
 
stinkmossel

Sealiner
yes blaasop, net sout en ligte meel. miskien n klein bietjie borrie vir kleur, en dan in die yster pan op die vuur. jy kan n ligte masala insit maar nie as die vis vars is nie.
 
Blaasop

Sealiner
stinkmossel wrote:
yes blaasop, net sout en ligte meel. miskien n klein bietjie borrie vir kleur, en dan in die yster pan op die vuur. jy kan n ligte masala insit maar nie as die vis vars is nie.

Dankie. Sal die borrie ding moet probeer.
 
DD

Senior Member
Some awsome fish here. Although, some of these catches deserve a seperate thread and report.
 
Bevid

Sealiner
Yis disss Vrydag. Wie gan try vir n cobby of twee die naweek. Die weer lyk amper great in die baai vir hulle. Stywe lyne an die wat ten minste die effort gan insit. Wys ons so paar mooi blink lywe Maandag.::tight:
 
Kenty

Sealiner
Bevid wrote:

::tight:...I am on the hunt as from this evening right through to Sunday evening!!!
 
Mike Smith

Sealiner
Kenty wrote:

And another interesting report coming soon from............
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.

.
.
.
.
.
 
Attachments

  • Blankman.jpg
    Blankman.jpg
    58.6 KB · Views: 616

Kenty

Sealiner
;)..Mornings all....had a good session this am and was rewarded with this 90cm kobbie....boxed lekker in the bricks....
 
Attachments

  • 20141206_064735.jpg
    20141206_064735.jpg
    54.3 KB · Views: 557

Kenty

Sealiner
:cool:..Check where that 5/0 short shank is sitting???
 
Attachments

  • 20141206_064742.jpg
    20141206_064742.jpg
    61.9 KB · Views: 557
Top