James Bond, Robin Hood en Koos v d Merwe sit in die bar en drink. Hulle spog met hulle talente. Die barman raak gatvol en se hulle moet eerder wys wat hulle kan doen.
James Bond sit ‘n appel op die barman se kop, loop tien tree weg, vlieg om en skiet ‘n gat deur die appel met sy pistool...