Ek wil sommer net weet wat is julle manne se gevoel om gekookte eiers saam te neem op n boot.
Ek het lelik op my m$@#r gekry toe ek snoek gaan vang het in Hermanus.
Ons is die oggend 07h00 uit en het 17 snoeke gekry.Ek was natuurlik in my noppies, maar toe die hardebaarde sien ek eet eiers is ek...