Waarheen nou

Lompies

New member
Ek wil graag by boot benut maar het nie n benul watter kanttoe nie.
Kan iemand my help met n spot of 3. My GPS kos so vrek duur hy moet ook informasie kry

Thanx:fbash
 

will101

Senior Member
:welcomesea:

Keep an eye on this forum - as the weekend creeps closer you'll see everyone uhm'ing and aah'ing. For your size of boat you can pretty much target everything inside False Bay and roundabout Robben island. Welcome to the club and tight lines!!
 

Bingo

Senior Member
Hallo Lompies.

Welkom by Sealine , ek sien jy woon ook die kant van die boerewors curtain ( Noordelike Stadsgebiede ). Soos Will101 se , hou maar net die Boating deel van die site dop en jy sal gou agterkom waar die vis is. Op die oomblik is daar snoek aan die Atlantiese kant. Seepunt en omgewing. Jy kan sommer by Oceana Power Boat Club ( Opbc ) jou boot in die water sit. Wees net versigtig vir die kommersiele manne, hulle dink oor die algemeen die slip en see behoort aan hulle omdat hulle vir n lewe visvang.

Verder moet jy maar deur genoeg tyd op die see die omgewing leer ken.

Vra maar as daar enige iets spesifieks is wat jy wil weet...

Stywe Lyne  :fishn

Bingo
 

Lompies

New member
Dankie manne

Moet se ek waardeer dit dat julle kommunikeer.

Bingo drop n MP as jy iets weet oor die naweek, my boot is al vas geroes op sy treiler
 

Bingo

Senior Member
Jy bedoel seker PM....

Maak so, die manne het gister nog snoek gekry by Seepunt of Robben Eiland. Hulle het op Old Oak gestaan en van die boot af verkoop. Hoop maar die weer sak uit na die naweek se kant toe.

 
 

Sharkie Eye

New member
Hi Lompies,

Welcome here at our Sealiners.

Keep your eyes open here and the rust on the trailer will disappear very soon and stay away thereafter. <smile>
With kind regards
 
Top