Hello manne,kan julle glo ek loop toe by n visvang winkel in springs in twee vaaldam conoflex stokke vas.Ek se toe vir die vroutjie order nog 5 stelle,ek vat hulle.Laas vrydag gaan hoor waar die stokke is,nou ja sy se vir my sy kry nie.Wel ek het dit geweet ek wou net he sy moes dit nie weet...