Search results

  1. D

    Hi gents, is there anybody that can help me with t

    Hi gents, is there anybody that can help me with tying the half chicken? I caught about all my fish on this fly. Need some for the rest of the summer. Thanks gents.
  2. D

    Komatipoort bass

    Hi gents, going down to marloth park near komatipoort. Is there someone that can give me info where can I fish for bass in that area. I heard there is some farm dams that hold monster bass. We just want to fish from the banks. Looking forward to your replays, thanks.
  3. D

    Hi gents,just want to know what the length and how

    Hi gents,just want to know what the length and how many ropes do you use when anchoring your boat.I use two 60 meter ropes(12mm nylon ropes), putting four anchors out.I hook a marker in the middle of the ropes.Let me know how do you guys work, thanks.
  4. D

    Vaal dam

    Hello manne, ek soek n paar plekke langs die vaaldam wat jy kan kamp en jou boot launch om tehengel. Ek was by anchors creek gewees wat lekker was. Oranjevile behoort ook n paar plek he. Die sommer is oppad en ek wil my trips al begin beplan. Dankie
  5. D

    Vaaldam baber

    Hello manne, ek het uiteindelik my eerste mooi baber gekry.Ek het hom van my boot af gevang met n plattie.Ons het by anchors creek gelaunch en aan die oorkant van die damwal in n sloep gehengel.My berkley skaal het gebreek toe ek hom wou weeg.Die skaal(berkley) het geweeg tot by 19.5kg toe het...
  6. D

    Vaaldam Trip

    Hello daar manne, Ek is volgende naweek oppad vaaldam(anchor creek)toe.Dit gaan n nuwe stuk water wees om tehengel.Ek gaan hengel van vrydag tot sondag.Is daar dalk van julle manne wat al aan die kan van vaaldam gehengel het. Ek dink tog ons behoort goeie vangste tehe.Ek wil hengel op so 4-6...
  7. D

    LTB RODS

    Hello Gentlemen, just want to know what rods do you use for carp and barble.Lots of the older gents still got the blue marlin and vaaldam conoflex rods.If one needs to replace boat rods, what rods do you buy? Regards,:fishn
  8. D

    Middelburg dam

    Hello daar, is daar iemand wat die dam al gehengel het.Ek wil hom gaan probeer maar was nog nooit daar nie.Dit wat ek van die dam gesien het van die pad af lyk dit na n lekker dam om tehengel.Cheers
  9. D

    Can someone please help me with contact number for

    Can someone please help me with contact number for n place to camp or stay at Witbank dam.Don't want to stay at the old camp site, not sure how safe it is anymore. Regards
  10. D

    ESA freshwater

    I just want to say well done to the esa guys for a great show last night!!Nothing wrong with the esa bass,change is good looking forward to the show next week. Regards:wfish
  11. D

    Sealine fishing tackle factory

    Gentlemen, sealiners should start a big factory with all the design on lures, tackle.I must say that there have been exellent posts on the DIY section. Regards::S  
  12. D

    Pumkinseed lure

    More manne,ek het nou na "hier gaan ons alweer" gekyk na die pumpkinseed kunsaas wat hulle gebruik het.Ons almal weet dat die aas nie meer gemaak word nie.Wat nou gemaak as daar n 30kg baber daar byt en jy jou aas verloor,maak julle eie ase ?My rede as julle julle eie maak sit asb. n paar foto's...
  13. D

    Salmo Slider

    Hi gents,i am trying to get my hands on those salmo sliders butt nothing at the tackleshops.Don't want to buy them of the nett yet,if there is no other way i will.Need some help please.
  14. D

    Winter sessie by Arabie dam

    Hello manne, ek wil in die winter so by einde june arabie toe gaan vir karpe hengel(van die boot af).Is daar mense wat arabie in die winter maande al gehengel het wat my kan raad gee. Ek dink daar kan mooi vis uit kom, dit word seker nie so koud daar soos hier in gauteng nie.Dankie manne.
  15. D

    Silicone baber lure

    Good morning gents, need some help to make your own lure.I remeber that there was a post on this topic.Please help, thanks.
  16. D

    Vaaldam

    Ek wil graag by julle weet hoe vis vaaldam in die winter?Ek weet dat dit seker baie koud gaan wees.Ek :wfishkan darem al my boot in en uit die water haal sonder om my voete nat temaak.
  17. D

    Manne ek gaan loskop toe,n lekker boot en visvang

    Manne ek gaan loskop toe,n lekker boot en visvang vakansie.Van die 26-31 en as alles uitwerk bly ek nog langer.Wie gaan waar die vakansie tyd?Laat weet my asb. Groete:wfish
  18. D

    Hello manne,vrydag oggend by jim fouch aan gekom.O

    Hello manne,vrydag oggend by jim fouch aan gekom.Ons het by die wagte betaal en is in,hel maar die wind het gewaai.Baie mooi karppe gekry saterdag oggend tussen 8am-14pm toe sak daar weer reen uit.Daar begin dit weer reen,en wat die reen is hier om tebly.Reguit huis toe vir warm bord kos en...
  19. D

    Vaaldam die naweek

    Hengel vaaldam die naweek,gaan my bes doen om my grootste karp en baber tevang.Van vrydag tot sondag moet daar n honger monster vir by my aas swem.Hoop net dat die weer gaan saam speel.
  20. D

    Vaaldam launch

    Hi gents, we used to launch at jim fouch:kaykak.Where to now,is there a farmer or any place els to launch the boat.Please is there anybody that can help.^^..
Top