Dirty Harry
Member
Hello manne,kan julle glo ek loop toe by n visvang winkel in springs in twee vaaldam conoflex stokke vas.Ek se toe vir die vroutjie order nog 5 stelle,ek vat hulle.Laas vrydag gaan hoor waar die stokke is,nou ja sy se vir my sy kry nie.Wel ek het dit geweet ek wou net he sy moes dit nie weet nie.
Het iemand al met die blue marlins ltb gevang?Ek het van die blue marlins bestel om tetoets.Kan iemand meer inligting gee oor die stokke?
Het iemand al met die blue marlins ltb gevang?Ek het van die blue marlins bestel om tetoets.Kan iemand meer inligting gee oor die stokke?