Dit is April en die Boesmans in ‘n afgeleë deel van die Kalahari vra hulle nuwe stamhoof of dit hierdie winter matig of koud gaan wees. Omdat hy stamhoof is in meer moderne tye, het hy nooit die ou geheime geleer nie. Wanneer hy die lug bestudeer, kon hy nie sê hoe die winter gaan...