Hi, ek het nou die laaste jaar of so saam met baie verskillende mense gehengel op verskeie plekke en dit is altyd vir my snaaks hoe party mens ''alles weet'' van visvang, maar nooit iets vang nie! Een van die visse wat bespreek word is Kabbeljou. Ek wil nou graag by julle hoor, beïnvloed die...