Hello daar,ek het die Rovex Viros 8 weave(dink nxt of so iets)op my Stradic en het geen probleme daarmee sover nie...goeie prys en geen "wind knots"en afgegooide lures sover nie...

ek gebruik myne om mee te spin,so baie gooiery,ek vind dit beter om my leader knoop buite die boonste ogie te hou/maak...pasop net,braid kan jou sleg sny as jou rem nie vas genoeg gedraai is nie,indien dit gly...