Search results

  1. M

    Ssec wc social comp 1 july 2017 Macassar beach

    _seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1_ So today we had our last monthly comp before year end and new management to take over the reigns. Macassar beach here we come. 9 souls pitch up at 7 am to try their luck untill 15:00 when lines up are called. So howd it go boys?
  2. M

    Bos se bonusday

    Dankie scoremaster krohn vir my bonusdag nommer b2702 vir more. Kom ons hoop ek kan more aand n oaar fotos laai!!! En punte score!!
  3. M

    Monthly comp soetwater 1 august

    Right boys have a good one today. I will arive late as i still have some work commitments. See you later!(ni(ce(fish) Entrance is in slangkop road.
  4. M

    ssec wc manne maak mooi

    well done skurf en stinkmossel op so lekker dag
  5. M

    So last week we meet up at Durbanville baseball cl

    So last week we meet up at Durbanville baseball club and although only a couple of hands are raised on who can fish the weekend we decide that because some fish has been coming out at Strand area the previous week and tides would be very low we could make a push at those reefs and latr on high...
  6. M

    Faheem adams - gallie recapture

    After catching,tagging and releasing a 35cm gallie and even winning our ssec wc monthly comp with this gallie it was recaptured less than a year later... interesting growth rate dont you think?? ORI FISH TAGGING PROJECT RECAPTURE OF TAGGED FISH MR F ADAMS : AD3525 DEAR MR F ADAMS A fish...
  7. M

    18 april monthly comp

    Jis boys weer speel sommer lekker saam vir hengel die naweek. ons vis hangklip tot dawidskraal so hoop om sommer klomp van julle daar te sien. Wees maar op die uitkyk vir die blou hemde mense ons gaan lekker hengel die naweek.
  8. M

    ssec wc first comp of the year

    First comp of the year yeaaaa At our wednesday meeting we decided that macs should produce some fish as wind and general weather predicted looked good. Expected the little rain the day started out with so our jackets came in handy for the first couple of hours. 8 members attended the awesome...
  9. M

    Strepie

    Jis manne net om hulle bietjie info te gee. Ons groot vriend en ssec wc lid ruaan barnard aka strepie het 'n epileptiese aanval gehad terwyl hy op die pad was met vakansie. Genadiglik het hy afgtrek van die pad af om na sy gps te kyk toe die aanval gebeur het en sodoende 'n moontlike ongeluk...
  10. M

    SSEC WC IN HOUSE COMP 8/12/14

    So this month we wanted to change things up a bit in the club and gave our members free range to fish where ever they like within our bounderies - Heuningnes river mouth to Dwarskersbos A welcome choice as the southeaster was a big governing factor to specify any areas so we decided to let...
  11. M

    Langebaan die naweek

    Lekker lus vir die naweek se visvang in langebaan. Hoop rerig die weer speel saam soos voorspel en die vis byt 'n slag goed. Sien julle manne by vanaand se vergadering.
  12. M

    ssec wc member christo hugo

    kyk die man ken van hengel. prys gekry oor die naweek met meeste sertifikate en kyk wat maak hy die eerste hengelsessie daarna.
  13. M

    prizegiving event 2014

    jis manne kan nie wag vir saterdag nie. gaan lekker middag en aand wees verseker.ek sien durbanville speel tuis rugby ook so dit gaan besig by die baseball club. miskien makliker om te parkeer aan die verste kant.
  14. M

    SSEC-WC Montly comp 23/08/2014

    So our morning began early with Competition secretaries Jaco Van Rooyen and Andre Krohn beeing at their post at the crack of dawn at the pre arranged meeting place beeing Melkbos strand slipway as there is some light and is the centre of the fishing area of the day. As a norm we have a club...
  15. M

    SSEC WC Inhouse Monthly Comp report - Betties Bay area

    Seeing that predictions for our monthly comp this month was favourable for Betties Bay area(big seas and lots NW) 9 of the members decided to get their wetsuits and winter fishing gear a good work out. With the meeting place decided  - bp garage in Gordonsbay at 6am, scoremasters of the day...
  16. M

    Nuwe LID

    Welkom by die klub John(golfnut) Dit was lekker om een van die ouer geharde hengelaars te ontmoet en ek seker ons gaan nog baie hengelstories aan mekaar vertel deur die jaar. Gisteraand was weereens'n lekker vergadering en braai waar almal wat mekaar nie elke dag sien nie kon gesels en opvang...
  17. M

    Uit die mond van die voorsitter

    Manne ek hoop julle lees bietjie sealine - onthou ons kob derby is die 22 ste Maart en ons wil so veel as moontlik mense/hengelaars daar kry om die dag saam met ons te geniet en lekker pryse uit te deel. Heelwat besighede het al aangedui om items te skenk vir die kompetisie maar bo  op dit...
  18. M

    vakansie en kersfeestyd

    Mag al die lede van SSEC-WC 'n fantastiese kers en vakansietyd beleef!!! Gaan hengel soveel julle kan en neem lekker bragg fotos van julle vangstes. Die manne wat die paaie aandurf wees veilig asb. Matigheid voor oege natuurlik...
  19. M

    SSEC WC In house comp Langebaan 7 Desember

    Die kaapse dokter het sy naam gestand gedoen maar die juweel van langebaan uitgelos dat ons 'n uitstekende visvang dag daar kon he. 'n Totaal van 18 lede het die moeite gemaak om Langebaan vir die dag te besoek, party van ons was gelukkig met 'n paar vissies en die res moes maar die mooi water...
  20. M

    Club baadjies

    Quiver het hulle laaste run vir die jaar gedoen en sal eersa in die nuwe jaar vir ons baadjies kan maak jammer manne. Vettie dit beteken ongelukkig jy en joubert moet wag.....
Top