Welkom by die klub John(golfnut)
Dit was lekker om een van die ouer geharde hengelaars te ontmoet en ek seker ons gaan nog baie hengelstories aan mekaar vertel deur die jaar.
Gisteraand was weereens'n lekker vergadering en braai waar almal wat mekaar nie elke dag sien nie kon gesels en opvang van gebeure.
Weereens welkom en sien jou by die derby Golfnut!!

::jest::hippy1:::slo:headb:
:rasta:clow