Recent content by LourensP

  1. L

    Ek flippen brand om te weet hoe dit gegaan het, JP

    Ek flippen brand om te weet hoe dit gegaan het, JPS...ek het 'n voeltjie hoor fluit die man het op die Mini's die wereld aan die brand gehengel.....herstel die man nog????????:fbash
  2. L

    Urgent request - rods

    'n Vriend van my is dringend opsoek na die ou geel Conoflex vaal 60,70,80 fibreglass stokke....om oor te koop...ek weet sommer ons sal HIER regkom, ek is seker iemand het nog wat in 'n stoorkamer lê en stof opgaar!!!
  3. L

    Urgent request - rods

    Ek weet DIE is nie die regte plek nie....'n vriend van my is dringend opsoek na die ou geel Conoflex vaal 60,70,80 fibreglass stokke....om oor te koop...ek weet sommer ons sal HIER regkom, ek is seker iemand het nog wat in 'n stoorkamer lê en stof opgaar!!!
  4. L

    SA Rekords

    Enigma het die pdf file gepost...het netnou daarna gekyk en kry dit nou nie...kan iemand my met 'n link disnis gooi asb???
  5. L

    De Rust 7/5/2011

    Wat kan ek sê...Harties bly mooi vis gee.....Ek het net een vis vir die dag gekry, karp van net so oor die 3kg. Dink ek was 6e overall.Wenner het 3 karps gehad met 'n gewig van net so oor die 17kg....paar ouens wat elkeen een of twee vis gekry het.Meeste karps het op pitte uitgekom, ek weet...
  6. L

    Internet problems

    Hey all...sorry for the absence, had some pc problems....am sorted now so I'm BACK!!!
Top