SA Rekords

LourensP

New member
Enigma het die pdf file gepost...het netnou daarna gekyk en kry dit nou nie...kan iemand my met 'n link disnis gooi asb???
 

Optimus

Member
Kunsaas en Varswaterhengel het elkeen hulle eie rekords. Bass ens wat op die gewone oewerhengel (papgooi) manier gevang word word gelys op die SAVOF rekordlys deur Enigma. Hy doen nie die Kunsaas manne se goed nie
 

Enigma

Moderator
Hi

Ek hou die SAVOF (Varswater Oewerhengel) Rekords

Artlure ens word deur hulle eie afdeling bygehou

Sal nou vannaand die nuwe lyste post. Die op sealine is nog die 2009 weergawe
 
Top