Urgent request - rods

LourensP

New member
Ek weet DIE is nie die regte plek nie....'n vriend van my is dringend opsoek na die ou geel Conoflex vaal 60,70,80 fibreglass stokke....om oor te koop...ek weet sommer ons sal HIER regkom, ek is seker iemand het nog wat in 'n stoorkamer lê en stof opgaar!!!
 

Waldok

Senior Member
Ek dink iemand wat ek ken het sulke stokke. Sal by hom hoor of jy dit wil verkoop. Dink julle is nog 16 voet stokke, of 14. Sal by hom hoor, maar weet nie of jy dit sal verkoop nie.
 

LourensP

New member
Naruto, ek het eers gedink hy versamel die stokke....hoe doen LTB, en soek hulle vir daai doeleindes.....hy het die 9 voeters, maar dis te lank....
 
Top