Recent content by christodeb

  1. C

    Swop: Ultegra XSB 14000

    I have four Shimano Ultegra's in great condition to swop for 4 Ultegra 5500 XSB's.
  2. C

    Lead Coating Powder

    How many people still coat their own leads? Or do you buy ready coated leads?
  3. C

    Inline vs Bolt rig

    Hi manne ek het 'n paar idees vir sinker sisteme, maar voor ek dit met julle deel wil ek eers weet wat is jul opinie rondom 'n Bolt rig vs 'n Inline rig wat "hooking ability" betref en ook "presentation"? My gevoel is dat die inline beter gaan wees met beide vereistes, eerstens as gevolg van...
  4. C

    Isuzu KB300 DC 4x4 LX

    2006 Isuzu KB300 DC 4x4 LX, +/- 136,000km, Mint condition. Extras: Canopy, rubberised bin, Camil suspension. Full service history. Price: 170000 Please PM me for details.
  5. C

    Shortening a 3piece Loomis HMG

    Is it possible to shorten the heavy tip of my loomis hmg and turn it into a swimbait rod?
  6. C

    Ek sukkel nogal om my Jcraft bootjie se vloer in t

    Ek sukkel nogal om my Jcraft bootjie se vloer in te kry. Het iemand dalk enige "tricks" om die proses makliker te maak?
  7. C

    Zig rigs

    Tydens die afgelope wereldkampioenskappe in Italie, het zigs weereens 'n baie groot rol gespeel. Wie van julle het al met hierdie baie effektiewe manier van hengel ge-eksperimenteer? Kom ons kyk na - strop lengte - Zig materiaal - Hoekaas - Voermetode
  8. C

    Nash Siren Alarms

    Het julle al die Nash Siren alarms gesien? Ek moes vir 'n vriend van my 'n stel gekry het van tacklebox af. Die alarms het vandag hier aangekom. Ek kon myself natuurlik nie help nie, en moes eers met hulle speel. Ek het 'n sterk vermoede dis die nuwe alarm om te hê! Die goed raak net beter en...
  9. C

    Trolling motors vs small outboard

    Hi manne kom ons gesels bietjie oor trolling motors en battery leeftyd. Hoe lank hou 'n 102a battery as jy 'n 36lb motor op hom gebruik? Sal mens 'n hele naweek kan spesie hengel met een battery? Is dit nie dalk die moeite werd om 'n klein outboard motor ook te he , in stede van spaar batterye...
  10. C

    Hi manne, die meeste van julle weet al teen die ty

    Hi manne, die meeste van julle weet al teen die tyd dat ek 'n baie groot Shimano fan en redelike groot "tackle tart" is. Ek het sopas die Daiwa emcast met die LC baitrunner vergelyk. Die daiwa vat meer lyn,is ligter, meer kompak, het 2 alu spoele en is 'n 3de van die prys van die LC. Volgens die...
  11. C

    Watse dikte braid vir bigpits

    Hi julle, ek is in die mark vir 4 big pits vir langlyn hengel. Watse dikte fireline/braid gebruik julle? Ek oorweeg dit sterk om 30lb powerpro op te sit, maar ek sien baie ouens verkies fireline?
  12. C

    Bulk boilie making

    Vir die van julle wat al gesukkel het om groot hoeveelhede boilies op 'n slag te maak hier is heel moontlik die beste manier om die deeg te knie, asook om die worse uit te druk. Die volgende paar foto's behoort die konsep te verduidelik. Die belangrikste lesse wat ek geleer het is as volg...
  13. C

    Nuwe Pod

    Hier is my nuwe pod. Die pod is gebaseer op die defiant tipe pods, maar ek kon nie 6 maande wag om een direk van hul af te bestel nie. Ek het 'n paar aanpassings gemaak wat die pod ook stewiger sal maak as die oorspronklike een. Dit vat dalk bietjie langer om hom op te slaan as die normale...
  14. C

    Nuwe Pod

    Admin please delete - double thread 
  15. C

    Boilies

    Hi manne ek sukkel alweer met boilies? As ek die goed rol dan lyk hul soos klein pampoene. Ek dink nie die dikte van die sausage is die hoof rede nie, want die boilie het 'n gaatjie in die middel. Kan dit die tafel wees wat ek gebruik? Ek het nog net voorheen boilies met die masjien gemaak, en...
Top