Yellowtail

Jaix

New member
Heard there was good fish over last weekend. Friends of mine speared some fish up to 16kg on the banks.
 
Breads

Senior Member
Anchorman wrote:
Ek hoor gerugte van dik geelstert op Struisbaai, is dit waar?
Jip, bote laai af en hardloop weer uit. Maar die weer na vandag is nie lekker vir 'n week nie - miskien volgende naweek afgaan as dit beter lyk
 
Mombakkie

Senior Member
Hey Rob, I think it's about time we change the title of this thread to a more appropriate one ........ "Yellowtail"  "No signs !"
 
Barte

New member
Breads wrote:
Anchorman wrote:
Ek hoor gerugte van dik geelstert op Struisbaai, is dit waar?
Jip, bote laai af en hardloop weer uit. Maar die weer na vandag is nie lekker vir 'n week nie - miskien volgende naweek afgaan as dit beter lyk

Vang hulle dit op die 12myl?

Breads, kon jy darem 'n paar keer see toe gaan in die tyd wat jy daar onder was? Die twee keer wat ek saam met Hamco uit was het ons net tjokka gevang. Ek moes bietjie vroeer weggaan weens familieverpligtinge, en toe het hy en my kleinboet darem 'n paar geelbekke raakgedryf. Maar twee keer see toe in 'n week is nou nie my idee van vakansie hou nie.
 
Breads

Senior Member
Barte wrote:

Ja, op die 12, medium klas vis (7 na 8 kilos) met hier en daar 'n grote.

Ons het ook maar meesal tjokka en bankvis gevang - die Mond was 13 grade en aaklige groen vuil water. Ek was eenkeer op die 12 met Hit'nRun - 28 geelstert. Malkoppies so 2 faam onder die boot.

Ander kere site gehad op 26' Butt 12 Myl, Blougans, maar niks watwonders gemaak nie.

Ook Alphards toe, 14 geelstert op die boot, waarvan ek 6 op die jig gekry het.  Verder maar rondgekrap op die Vlakbank en Groot Sandkoppe - baie silwers en makriele
 
White Knight

Senior Member
Had a look at Rocky Bank this afternoon. 17.6 deg water, milky green colour. Was great to see some tail there, we saw 3 nice patches of fish on the surface, unfortunately not interested in eating, but so nice to see them swimming in the water, been going throug withdrawal...Filthy dirty water at the point.
 
Anchorman

Senior Member
Breads praat jy nou van daardie dag toe almal daai klein geelstertjies gevang het?
Ek was daai dag op die 12's op "Wat nou" Ons het darem paar mooi rooivis gekry daarso, voor ons ook so paar van daai baba geelstertjies gevang het.
 
Net hy
 
seanvictor123

New member
Good day out, was ment to go for tuna but weather turned so ended up fishin off the light house St Frances. yellow was caught on a on a daiwa saltist 4000H 30 Lbs flouro 25lb braid.
 
Attachments

  • P5190015.JPG
    P5190015.JPG
    31.5 KB · Views: 540

Greenhorn

Senior Member
A little birdie just told me that there is good yellowtail in Mossel bay at the Point. Boats are busy offloading as I'm typing. Plenty of boats running out now as well. One boat has around 100 fish of around 5kg each.

EDIT: Seems like my little birdie was smoking something. Info was all wrong!
 
Greenhorn

Senior Member
Bongi wrote:
Fishing 101 ......"Don't go for yesterday's fish !!!!!!!
Very true.  In Mossel bay the tail doesn't come into the bay very often. They might stick around for a week, or they'll be gone tomorrow morning. 
 
Seeker1

Senior Member
Well I'm off to Witsands for the next week, by the temp chart water looks to be around 21 deg there.

Given up on tail in False Bay, at this stage leeries and grunter look a better proposition.
 
Patrick

Sealiner
Seeker1 wrote:
Well I'm off to Witsands for the next week, by the temp chart water looks to be around 21 deg there.

Given up on tail in False Bay, at this stage leeries and grunter look a better proposition.

Water is very warm in the river and on the coast. Usually with the pushing tide on the banks you can feel the colder water coming, but this weekend you couldnt.

Sorry i missed your call yesterday Alan. My phone was flat. I see you got hold of Willie anyway.
 
Top