Jip, bote laai af en hardloop weer uit. Maar die weer na vandag is nie lekker vir 'n week nie - miskien volgende naweek afgaan as dit beter lykEk hoor gerugte van dik geelstert op Struisbaai, is dit waar?
Anchorman wrote:Jip, bote laai af en hardloop weer uit. Maar die weer na vandag is nie lekker vir 'n week nie - miskien volgende naweek afgaan as dit beter lykEk hoor gerugte van dik geelstert op Struisbaai, is dit waar?
Ja, op die 12, medium klas vis (7 na 8 kilos) met hier en daar 'n grote.Vang hulle dit op die 12myl?
Breads, kon jy darem 'n paar keer see toe gaan in die tyd wat jy daar onder was? Die twee keer wat ek saam met Hamco uit was het ons net tjokka gevang. Ek moes bietjie vroeer weggaan weens familieverpligtinge, en toe het hy en my kleinboet darem 'n paar geelbekke raakgedryf. Maar twee keer see toe in 'n week is nou nie my idee van vakansie hou nie.
Net hyBreads praat jy nou van daardie dag toe almal daai klein geelstertjies gevang het?
Ek was daai dag op die 12's op "Wat nou" Ons het darem paar mooi rooivis gekry daarso, voor ons ook so paar van daai baba geelstertjies gevang het.
Very true. In Mossel bay the tail doesn't come into the bay very often. They might stick around for a week, or they'll be gone tomorrow morning.Fishing 101 ......"Don't go for yesterday's fish !!!!!!!
Well I'm off to Witsands for the next week, by the temp chart water looks to be around 21 deg there.
Given up on tail in False Bay, at this stage leeries and grunter look a better proposition.