Dis hoe ek ook die storie het. Ek het ook gehoor van geelstert wat soms daar rondom die wrak uithang. Sal maar Desember bietjie moed bymekaar moet skraap en kyk of die Blaasoppie sy cat.D safety verdien en gaan loer of daar nie 'n geelstertjie of 2 is nie.
Wie weet, kyk net hoe het die snoek vanjaar gebyt, kom ons hoop maar die geelstert volg hulle voorbeeld en kom 'n slag terug 5 myl toe
Wie weet, kyk net hoe het die snoek vanjaar gebyt, kom ons hoop maar die geelstert volg hulle voorbeeld en kom 'n slag terug 5 myl toe
