Alaistair123
New member
Hi guys, I'm new to the site. Does anyone know if yellow tail are running off Cape Point at the moment?
Thanks
Thanks
Hein, die Buffels wat hulle hier van praat is by Kaap Punt, nie by Kaysna nieHet iemand dalk n paar waypoints vir buffelsbaai asb. ons gaan paasnaweek sedgefield toe en wil graag die boot saam vat maar ken glad nie die plek nie.