Yellow tail off Cape Point

Tuna fish

Senior Member
Hi There

There are some good fish off buffels and the point with the odd snoek coming up to, weathers looking good for Saturday.

Cheers

TF
 
hein 7648

New member
Het iemand dalk n paar waypoints vir buffelsbaai asb. ons gaan paasnaweek sedgefield toe en wil graag die boot saam vat maar ken glad nie die plek nie.
 
oomfaan

Senior Member
hein 7648 wrote:
Het iemand dalk n paar waypoints vir buffelsbaai asb. ons gaan paasnaweek sedgefield toe en wil graag die boot saam vat maar ken glad nie die plek nie.
Hein, die Buffels wat hulle hier van praat is by Kaap Punt, nie by Kaysna nie
ek het in die begin die fout gemaak. Op Windguruvir Buffels gekyk en as ek daar kom is die toestande geeltemal anders. Die Buffels op Windguru is die een wat jy soek
 
Top