Yellow at Vaaldam.

Willie K

New member
We caught this nice one on Sunday morning at the vaal. Used a Muddie-head as bait. 12 pound line. Weight +15kg (my 12kg scale maxed out). Any info on the record for the Yellows at Vaaldam?
 

Attachments

  • Picture 026.jpg
    Picture 026.jpg
    48.1 KB · Views: 301

Stones

Senior Member
Hi Willie,

I uploaded the pic of Clemens holding the fish on Yellow fish gallery.

I work with Clemens and showed him the site and the pics.

I am a flyfisherman and would love to catch a monster yellow like this.:wfish

I rekon that it is a record, just a pitty you could not get an official sizing.

I am very happy it was released though....that fish must be 20 years old!

Well done!

Stones
 

CARP1

Sealiner
Skitterend Willie!!!!!!

'n Vangs van 'n leeftyd daai.Dis nou die 2de massiewe Gele wat ek op Sealine sien wat in die laaste ruk uit Vaaldam kom.

Dit sit sommer 'n moerse smile op my gesig......
 

Fanie

Sealiner
Hi Willie,

In een van die lokale klein winkeltjies is daar 'n foto van 'n reuse grootbek geelvis wat op 'n penalite tafeltjie le, sy kop en stert hang oor die lang kante weerskante af.
Ek twyfel of enige van die geregistreerde rekords eers naby kom. Iemand het die vis daar gevang en die foto was in 'n koerant geplaas. Die vangs was waarskynlik baie lank gelede gedoen.
 

Willie K

New member
Hier is 'n foto van die eintlike gelukkige hengelaar. Ek het gehelp on die vis te land. Wat die oomblik so onthoubaar maak is dat die gele weer vrygelaat is. Wat is nou lekkerder as om so 'n vis saam met jou beste vrien te kan vang. STERKTE vir die volgende hengelaar wat hom vang. Nog iemand se drome sal bewaarheid word.
 

Attachments

  • Picture 028.jpg
    Picture 028.jpg
    45.8 KB · Views: 258

Willie K

New member
Ek en Clemens vang al jare saam vis. Hierdie geelvis is sekerlik die een van 'n leeftyd. wat is nou lekkerder as jy en jou beste vriend so 'n vis saam kan vang. En om dit te kroon is die gele weer vrygelaat. niks gee vir 'n persoon so 'n gevoel van lekkerte nie. Kan nie wag vir die volgende een nie. Hier is 'n foto van Clemens met die vis.
 

Willie K

New member
Hier is Clemens met die gele. Wat is nou lekkerder as om 'n vis van 'n leeftyd te vang saam met jou beste vriend. Om die kersie op die koek te sit, is die vis weer teruggeplaas om weer iemand anders se drome te bewaarheid. STERKTE vir die volgende hengelaar.
 

Fanie

Sealiner
Visse het gelukkig nie so 'n goeie geheue nie, en hulle hou gelukkig nie op met groei nie.

Dit beteken daai vis is dalk elke keer as julle hom vang nog bietjie groter ! Lekker vooruitsig ne.

Dit is 'n pragtige vis, baie mooi gedoen.
 

CARP1

Sealiner
Willie K wrote:
Hier is 'n foto van die eintlike gelukkige hengelaar. Ek het gehelp on die vis te land. Wat die oomblik so onthoubaar maak is dat die gele weer vrygelaat is. Wat is nou lekkerder as om so 'n vis saam met jou beste vrien te kan vang. STERKTE vir die volgende hengelaar wat hom vang. Nog iemand se drome sal bewaarheid word.

More Willie

Is daai Clemens wat by Barloworld werk?
 

Unlimited

Sealiner
so ver as wat ek weet is die amptelike rekord vir grootbek geelvis 22kg... het dit n paar jaar laas gesien in die stywe lyne so weet nie hoe updated hy is nie
 

Yellow Monster

New member
WOW, very very nice and so pleased you put her back.  It’s in my book at home but if I remember correctly, the SA record for large mouth is 22.5 kg and the and small mouth is 7.5kg
 
Top