
Hier is 'n foto van die eintlike gelukkige hengelaar. Ek het gehelp on die vis te land. Wat die oomblik so onthoubaar maak is dat die gele weer vrygelaat is. Wat is nou lekkerder as om so 'n vis saam met jou beste vrien te kan vang. STERKTE vir die volgende hengelaar wat hom vang. Nog iemand se drome sal bewaarheid word.