XX 7LB 0.23

wykie

Senior Member
Hallo manne wie van julle kan vir my se hoe is XX 7LB 0.23 lyn? Ek het n meede visserman raak geloop die afgeloope vakansie en hy het gese ek moet det op my katrolle sit dan behoort ek nog so 25/30mt te kry met my kasting. Ek wil net uitvind wat dink julle voor ek dit gaan koop. Ander vraag wat ek het sal dit nie breek as ek n mooi vissie sou uithaal van so 15kg of meer :wfish Ek sien uit na julle antwoorde en BAIE DANKIE
 

HeartCoppi

New member
Ek is net bewis van 0.17 en 0,20 en 0,21 en 0,25.

But there's more to it than just that i.e. a good leader line, length of leader line, good leader line knot, spool readiness before casting, casting technique and also how you pack the line on the spool.
 

Gcvanheerden

New member
I think it might be xx brown chameleon that range is a bit thicker?The high vis is better for mainline imo and I agree with heartcoppi.Is there a difference between the orange and yellow high vis?
 

HeartCoppi

New member
I know what you mean, the orange seems glossy and the yellow seems matt. It could be reason to review difference on surface quality and how quickly is will rough up.

Point remains;
XX is good line and also on my preference list
but brand is not such a reason for distance
Thin diameter lends to achieving distance opposed to casting big diameter on the main line.
 

Oom G

New member
Agree with Heartcoppi.... it's the combination of all the equipment that makes the cast go further.

XX is generally a good line so.... just my 5c
 

wykie

Senior Member
Naruto ek het sulke geel lyn gebruik maar waneer ek cast dan hoor jy duidelik hoe hak die lyn vas op die spoel toe se die ou vir my as ek dunner lyn opsit dan sal dit nie so maak nie nou het ek XX 7lb 0.21mm lyn op gesit met my leader maar nou is ek so bak daai lyn is te dun en dat hy gaan breek ek skat die enigste way om te kyk of dit gaan breek is maar om te lyn nat maak en te sien wat dink jyulle van daai lyn?
 
Ek gebruik presies die selfde as jy. Hengel al meer as 'n jaar met daai lyn en het nog nooit 'n probleem gehad nie.
Het al karps bo 4KG uitgetrek met daai lyn.
 
Naand Wykie,

hoe gaan daai 14vt stokke van my nog aan?

Jy kan vertroue sit in n 7lb lyn. Dit sal nie maklik breek nie en jy sal verbaas wees hoeveel dit vat om te breek. Al wat ek kan dink hoekom jou lyn hakkerig van die spoel afkom is omdat daar tension op die lyn was en dit tussen die lyn onder op die spoel ingetrek het.

Groetnis
 

wykie

Senior Member
Thanx gps daai stokke was flippen lekker stokke todat [ek dink] die weerlig die een geklap het. Ek het nog lekker gevang met hulle todat ek eenkeer n byt op hom gekry en toe ek hom gekap het toe sien ek hy het mooi in die helfde gebreek. Ek het nog die ander een maar ek het daarna oor gegaan na 13ft stokke toe
 

Carp king

Member
Ek hengle al jaare met XX 7lb en ek kan vouch dit kan die punch vat maak net seker jyt a lekker leader lyn en jy kan dit looi. Ek het al a 5.86 river carp tussuen die rotse uitgehaal als gaan oor jou drag en hoe jy vis speel. XX is bobaas lyn. 
 

wmpruis

New member
Ek het BAIE memory op die Hi visibility lyn gekry.
Ek gaan terug skakel na cameleon brown toe.

Behalwe cameleon brown, watter ene is ook baie goed. GEEN memory nie.
 
Top