Hallo manne wie van julle kan vir my se hoe is XX 7LB 0.23 lyn? Ek het n meede visserman raak geloop die afgeloope vakansie en hy het gese ek moet det op my katrolle sit dan behoort ek nog so 25/30mt te kry met my kasting. Ek wil net uitvind wat dink julle voor ek dit gaan koop. Ander vraag wat ek het sal dit nie breek as ek n mooi vissie sou uithaal van so 15kg of meer
Ek sien uit na julle antwoorde en BAIE DANKIE
Ek sien uit na julle antwoorde en BAIE DANKIE