I normally use Lemon juice to get the musselworm to crawl out from the mussels.
Hannes101 wrote:I normally use Lemon juice to get the musselworm to crawl out from the mussels.
Now that is a great idea - will defiitely try it next time I head south!

Hou die wurms in 'n nat stukkie lap en haal al die dooie wurms uit anders vrek die res redelik vinnig en glo my pap wurm is net so goed soos geen wurm. Moet nooit die wurms vries nie mens kan hulle amper 'n week lank lewendig hou in die yskas met di stukkie lap waarin hulle toe gedraai is. Onthou net om jou vrou te vertel van die goed in die stukkie lap...nicos wrote:Hannes101 wrote:I normally use Lemon juice to get the musselworm to crawl out from the mussels.
Now that is a great idea - will defiitely try it next time I head south!
Nou prata jy, ek sal ook liewer die suurlemoen sap ding traai.
Nou, vir my volgende vraag, hoe goed kan n mens mosselwurm vries en hou?![]()
Skurf wrote:Hou die wurms in 'n nat stukkie lap en haal al die dooie wurms uit anders vrek die res redelik vinnig en glo my pap wurm is net so goed soos geen wurm. Moet nooit die wurms vries nie mens kan hulle amper 'n week lank lewendig hou in die yskas met di stukkie lap waarin hulle toe gedraai is. Onthou net om jou vrou te vertel van die goed in die stukkie lap...nicos wrote:Hannes101 wrote:I normally use Lemon juice to get the musselworm to crawl out from the mussels.
Now that is a great idea - will defiitely try it next time I head south!
Nou prata jy, ek sal ook liewer die suurlemoen sap ding traai.
Nou, vir my volgende vraag, hoe goed kan n mens mosselwurm vries en hou?![]()
SOVER EK WEET IS DIE ENIGSTE MANIER OM WORMS UIT TE HAAL , BESKRYF IN DIE"RECREATIONAL FISHING INFORMATION BROCHURE"
Shoe, hoeveel van julle het al die HA triek probeer?
Mosselwurm is great aas, maar ek haat dit ook om die mosselbank te verniel vir 4 of 5 wurms.
So julle se dis safe![]()
i agreeSkurf wrote:Shoe, hoeveel van julle het al die HA triek probeer?
Mosselwurm is great aas, maar ek haat dit ook om die mosselbank te verniel vir 4 of 5 wurms.
So julle se dis safe![]()
Is there Anyway to get someMusselworm without Wreckin 1000 Black Mussles off the rocks ?
I Can't Tell you how bad I Feel doing this , and As Skurf says- all that for 5 worms ??? Seems Crazy man . and Not the best Bait either .
??