Witsand

Burtie

New member
lyk of julle genoeg gevang het vir die braai, maar hoekom nou die groot een hou... Foto en sit terug...
 

Flippie

Sealiner
Dis wat van die kant af op die oomblik gebeur
 

Attachments

  • 164868_10150120130653115_583768114_7695347_7136155_n.jpg
    164868_10150120130653115_583768114_7695347_7136155_n.jpg
    40.1 KB · Views: 313

Def-e-nition

Sealiner
FLippie Gooi Julle vir die Raggie's Net Links van die mond ?
Ekt Laas keer vir jou Mos gese'ek sukkel daar met die blerrie diepte Van die water man . dit lyk altyd so vlak as ek uitgooi ......
 

Flippie

Sealiner
Jis Def

Ons gooi da van die rotse af net links van daai winkel waar ons mekaar laas gekry het.

Ons hou daarvan as hy 1-3 dae Suidoos gewaai het en dan ieweskielik Wes - Suid Wes draai want dan raak hulle mal dat hulle amper hulle self beach

Die water lyk vlak maar dit is nie, hou jou strop so 750mm en as die water plat raak dat daar geeen branders is nie dan gooi jy somer met gooi ase .

omtrent al die raggys was op gooi ase


Hier kan jy min of meer sien hoe die water lyk
 

Attachments

  • 167037_10150120130433115_583768114_7695340_3019165_n.jpg
    167037_10150120130433115_583768114_7695340_3019165_n.jpg
    16 KB · Views: 268

Flippie

Sealiner
Hier is nog hoe die water moet lyk die dag was ons gooi vir gooi aan dit vat nie eers 5-10min vir n optel nie/
 

Attachments

  • 166824_10150120130368115_583768114_7695336_7180699_n.jpg
    166824_10150120130368115_583768114_7695336_7180699_n.jpg
    31 KB · Views: 264
Top