Jis Def
Ons gooi da van die rotse af net links van daai winkel waar ons mekaar laas gekry het.
Ons hou daarvan as hy 1-3 dae Suidoos gewaai het en dan ieweskielik Wes - Suid Wes draai want dan raak hulle mal dat hulle amper hulle self beach
Die water lyk vlak maar dit is nie, hou jou strop so 750mm en as die water plat raak dat daar geeen branders is nie dan gooi jy somer met gooi ase .
omtrent al die raggys was op gooi ase
Hier kan jy min of meer sien hoe die water lyk